Peter Lorre

Peter Lorre
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam László Löwenstein
Geboorte (1904-06-26)26 Junie 1904
Sterfte 23 Maart 1964 (op 59)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1929–1964
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Lorre (26 Junie 1904 – 23 Maart 1964) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente M (1931), The Maltese Falcon (1941), Casablanca (1942), en Arsenic and Old Lace (1944).


Developed by StudentB